Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Adam

Genres: Electronic

Hoogtevrees Lyrics - Adam

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif 

en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer 

ons liefde breek die hoogtevrees 

 

ons staan met ons rûe teen die afgrond 

van die liefde 

 

waar ons nou gedruk 

word om te spring of bly 

 

die hoogtes maak my bang 

maar met jou hier aan my hand is jy die tou 

 

wat gaan maak dat ons so sag gaan land 

soms is die enigste manier om ooit te kan weet 

 

om net te spring en van die hoogte te vergeet 

 

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif 

en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer 

ons liefde breek die hoogtevrees 

 

Related 

 

The Best Karaoke Songs Ever, Ranked 

 

Listen To Taylor Swift's New Song 'Call It What You Want' 

 

Watch Sam Smith And Fifth Harmony Join James Corden For Carpool Karaoke 

 

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif 

en die wêreld oorheers wie wil dan stop 

 

as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees 

ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees 

 

ek weet dat ons liefde is al wat ooit saak sal maak as my hart van glas in stukke weer moes breek 

 

want liefde kan versoen ja ons liefde kan alles doen dis n kans wat ons moet waag voor ons sal weet 

 

soms is die enigste manier om ooit te kan weet om net te spring en van die hoogte te vergeet 

 

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer ons liefde breek die hoogtevrees 

 

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees 

ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees 

 

ons kies om verewig saam gelukkig te wees 

ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweef 

 

dat ons liefde sal seëvier en net kan genees 

wie's bang vir die hoogte vrees 

wie's bang vir die hoogte vrees 

 

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif 

en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer 

ons liefde breek die hoogtevrees 

 

Photos 

 

hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif 

en die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees 

 

ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees 

ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.