Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Andre Swiegers

Genres: Other

Jammer Om Te Hoor Lyrics - Andre Swiegers

Ek hoor Faan beklee 'n nuwe posisie 

Hy is nou Meneer Ondernemer 

'n Company-kar gekry, ja koel 

 

Hy ry met 'n lykswa rond 

 

Ek hoor Anna't nog 'n kind gekry 

En Simon haar man soek nog steeds 'n job 

Nou tel hy sy kinders oor 'n bottel bier 

Daar's nou ses in plaas van vyf om na te kyk 

 

Jammer om te hoor 

Sê, jammer om te hoor 

So dink ek by myself 

Terwyl ek in die rook 

Van die lorrie voor my ry 

Jammer om te hoor 

Sê, jammer om te hoor 

Ek voel nou sommer goor 

 

Related 

 

The Best Karaoke Songs Ever, Ranked 

 

Every Lyric From Cardi B's Debut Album 'Invasion of Privacy' 

 

Every Lyric From The Weeknd's New EP 'My Dear Melancholy,' 

 

Ek hoor George is op sy voete gehelp 

Die bank het sy kar onder hom uit kom vat 

Die dak oor sy kop het ook saam gegaan 

Gelukkig is George nog daar 

 

Ek hoor Nellie het 'n shrink gaan sien 

Iemand wat haar loskoppie kan red 

En net toe sy weer bietjie son kon sien 

Toe skiet die shrink homself dood 

 

Jammer om te hoor 

Sê, jammer om te hoor 

So dink ek by myself 

Terwyl ek in die rook 

Van die lorrie voor my ry 

Jammer om te hoor 

Sê, jammer om te hoor 

Ek voel nou sommer goor 

 

Check Out 

 

Cardi B's Debut Album 'Invasion of Privacy' Is Out Next Week 

 

11 Delicious Misheard Lyrics About Food 

 

Listen To Taylor Swift's New Song 'Call It What You Want' 

 

27 Best Ever Songs From Movie Soundtracks 

 

Jammer om te hoor 

Sê, jammer om te hoor 

So dink ek by myself 

Terwyl ek in die rook 

Van die lorrie voor my ry 

Jammer om te hoor 

Sê, jammer om te hoor 

Ek voel nou sommer goor 

Ek voel nou sommer goor 

Ek voel nou rerig goor 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.