Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Die Heuwels Fantasties

Genres: Pop

Gebruik My Lyrics - Die Heuwels Fantasties

Dit was verkeerd gewees om so weird te wees 

Die gety was laag, ons was hoog ons was songless ek alleen 

Meeste van die tyd 

Niemand het gesĂȘ dit gaan maklik wees nie, niemand het nie, ek is niks nie 

Totdat jy my nie sien nie 

 

Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar 

Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar 

 

Jou uiteindelik gekry, deur die geraas baklei en ek kyk hoe jy slaap met die TV aan, nou's ek alleen 

Meeste van die tyd, maar dis okay 

 

Niemand het gesĂȘ dit gaan maklik wees nie, nee niemand het nie, ek is niks nie 

Maar ek is hier, ek is hier, ek is hier 

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar 

Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar 

 

Related 

 

18 Non-Traditional Yet Perfect Wedding Songs 

 

HOT SONG: TWICE - 'Feel Special' - LYRICS 

 

NEW SONG: Miley Cyrus - 'Slide Away' - LYRICS 

 

Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar 

Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar 

 

Check Out 

 

HOT SONG: Camila Cabello - 'Liar' - LYRICS 

 

23 Boy Band Slow Jams That Made You Believe In Love 

 

LATEST SONG: Charlie Puth - 'Mother' - LYRICS 

 

11 Delicious Misheard Lyrics About Food 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.

Are you remember?