Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Dirk Van Der Westhuizen

Genres: Other

Sexy Vi My Lyrics - Dirk Van Der Westhuizen

Kom wees 'n bietjie sexy vi my 

Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie 

Sedígero vir my 

Dans met my die hele aand 

Ja kom ons maak of niemand nou kyk 

Dis net ek en jy 

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my 

Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand saam met jou 

Jy is 'n bloedrooi Ferarri die ouens staan tou 

Jy maak 'n ding in my wakker ek kan nie terughou 

So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou 

Kom wees 'n bietjie sexy vi my 

Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie 

Sedígero vir my 

Dans met my die hele aand 

Ja kom ons maak of niemand nou kyk 

Dis net ek en jy 

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my 

Ek dink jy's gemaak uit my drome want dis waar jy bly 

En ek wil jou mamma 'n soen gee vir iemand soos jy 

Ek dink ek raak mal my gedagtes gaan almal oor jou 

So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou 

Kom wees 'n bietjie sexy vi my 

Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie 

Sedígero vir my 

Dans met my die hele aand 

Ja kom ons maak of niemand nou kyk 

Dis net ek en jy 

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my 

Ooooh 

Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand saam met jou 

So kom ek doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou 

Kom wees 'n bietjie sexy vi my 

Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie 

Sedígero vir my 

Dans met my die hele aand 

Ja kom ons maak of niemand nou kyk 

Dis net ek en jy 

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my 

Kom wees 'n bietjie sexy vi my 

Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie 

Sedígero vir my 

Dans met my die hele aand 

Ja kom ons maak of niemand nou kyk 

Dis net ek en jy 

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my 

Kom wees 'n bietjie sexy vi my 

 

Related 

 

15 Huge Stars Who Were Backup Singers First 

 

Queen's Bohemian Rhapsody video hits 1 billion views on YouTube 

 

NEW SONG: Blink-182 - 'Happy Days' Lyrics 

 

Check Out 

 

HOT SONG: Billie Eilish - 'bad guy (with Justin Bieber)' - LYRICS 

 

The 18 Greatest Revenge Songs of All Time 

 

POPULAR SONG: Ed Sheeran - 'South of the Border' - LYRICS feat. Camila Cabello & Cardi B 

 

The Best Karaoke Songs Ever, Ranked 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.

Are you remember?


I Love Me

Artist: Lil' Mo


Sinner Boy

Artist: Taste


Hard & Fast

Artist: Slash