Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Dirk Van Der Westhuizen

Genres: Other

Spoel My Af Lyrics - Dirk Van Der Westhuizen

jy doen dit weer 

jys soet soos stroop wat oor my loop 

hoe kan ek keer dit smelt oot my jy kan my kry 

wys my weer smeer heuning om my lippe en laat my glo jys goed genoeg vir my 

het jy geweet jou woorde maak my joune en ek wil vra gooi meet van jou oor als van my 

spoel my af joy mond die lyne van jou lyf ek voel jou teen my styf vanaand is da n vuur wat brand in ons 

ek sal vir jou kom gee wat jy wil he 

spoel my af 

want die vure brand 

kyk reg deur my 

verwyder elke vraag in my sê dan weer jy soek na my jy roep na my 

ek voel dit al jou lipgloss teen my nek en jy gee my weer te veel van jou is te min vir nou 

het jy geweet jou woorde, maak my joune en ek wil vra gooi meer van jou oor als van my 

spoel my af 

jou mond die lyne van jou lyf ek voel jou teen my styf vanaand 

is da n vuur wat brand, in ons 

ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê 

spoel my af 

want die vure brand 

spoel my af 

vure 

vure 

nes n chilli wat brand 

kom druk my hier in die sand 

uhhmm kom sit jou lyf op my 

jy gly net hier verny wou nog jou nommer kry uhhemmm het jy vergeet van my 

spoel my af, jou mond die lyne van jou lyf ek voel jou teen my styf vanaand 

is da n vuur wat brand in ons, ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê 

spoel my af 

want die vure brand 

spoel my af 

spoel my af 

 

Related 

 

Songs That Will Make You Cry Uncontrollably 

 

Queen's Bohemian Rhapsody video hits 1 billion views on YouTube 

 

NEW SONG: Blink-182 - 'Happy Days' Lyrics 

 

Check Out 

 

HOT SONG: Billie Eilish - 'bad guy (with Justin Bieber)' - LYRICS 

 

27 Best Ever Songs From Movie Soundtracks 

 

POPULAR SONG: Ed Sheeran - 'South of the Border' - LYRICS feat. Camila Cabello & Cardi B 

 

15 Huge Stars Who Were Backup Singers First 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.