Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Elandré

Genres: Other

Eendag Lyrics - Elandré

Eendag 

 

Vir nou, 

Vir nou is ek lief vir jou. 

Vir nou hou ek vas aan jou. 

Tot ek beter woorde kry. 

 

Vir nou, 

Vir nou het ek man geraak 

En probeer om als reg te maak 

Wat die tyd verniel het. 

 

Nog net een dag 

Voor ons vergaan. 

Voor wat ek is in sak en as is 

En ons al twee weer alleen is. 

Eendag 

 

Eendag 

 

Related 

 

Songs You Love If You Love Nerds 

 

NEW SONG: Taylor Swift - 'Lover' - LYRICS 

 

HOT SONG: 'Motivation​' Song by Normani​ - LYRICS 

 

Tot nou 

Het ek dinge vermy 

En kanse laat verby gly om te sê 

Hoe seer my hart klop hier binne my 

 

Tot nou 

Het ek woorde terug gehou 

Maar hoe kan 'n man se 

Dat sy lewe voor jou voete lê 

 

Nog net een dag 

Voor ons vergaan. 

Voor wat ek is in sak en as is 

En ons al twee weer alleen is. 

Eendag 

Nog net een dag 

Voor ons vergaan. 

Terug na die grond met wie ek een is 

en herinneringe stil rus. 

Eendag 

 

Check Out 

 

Queen's Bohemian Rhapsody video hits 1 billion views on YouTube 

 

Match These Taylor Swift Songs to Her Ex-Boyfriends 

 

NEW SONG: Blink-182 - 'Happy Days' Lyrics 

 

The Best Karaoke Songs Ever, Ranked 

 

*Wie nie wag nie, sal nie wen nie 

Jy's op pad. Jy's bestem. Moeg gepraat. Moeg probeer. Uit en uit jou les geleer. 

Jy's die horison my skat. Die stof lê op jou kronkel pad. 

Eendag sal jy my kan saam vat. 

 

Na eendag 

Voor ons vergaan. 

Voor wat ek is in sak en as is 

En ons al twee weer alleen is 

Eendag 

 

Nog net een dag 

Voor ons vergaan. 

Terug na die grond met wie ek een is 

en herinneringe stil rus 

Eendag 

 

Eendag 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.