Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Karen Zoid

Genres: Rock

Vonkelvrou Lyrics - Karen Zoid

Ek is smoorverlief 

Ek is verlief op jou 

Ek drink my vonkelwyn 

Ek is 'n vonkelvrou. 

En ek is sprakeloos 

Ek is sprakeloos 

Ek wil speel met jou 

Kom ons speel toneel 

Ek gaan gou kossies maak voor ek jou dood verveel. 

Ek is skadeloos. 

Ek is skadeloos 

Ohhhh hierdie liefde, ooohhh hierdie liefde laat my sprakeloos. 

Ek is sprakeloos. 

Ohhhh hierdie liefde, oohhh hierdie liefde laat my sprakeloos. 

Ek is sprakeloos. 

Jy's my hartedief maar ek verbeel my nou dat jy die ketting boei en my pols verflou. 

Ek is radeloos, ek is radeloos. 

Sy naam is Mr. Min, dis waar die kak begin. 

Langs die wasmasjien het hy sy gat gesien 

Dit was sprankeloos, dit was sprankeloos. 

Ohhhh hierdie liefde, ooohhhh hierdie liefde laat my sprakeloos. 

Ek is sprakeloos. 

Ohhhh hierdie liefde, ooohhhh hierdie liefde laat my sprakeloos. 

Ek is sprakeloos. 

(Epic guitar solo) 

Ek vra om verskoning 

Ek het dit verdien, jy't nou ampertjies reg deur my gesien. 

My klein tonteldoos. 

My klein tonteldoos. 

Ek is smoorverlief. 

Ek is verlief op jou. 

Ek drink my vonkelwyn. 

Ek is 'n vonkelvrou. 

En ek is sprakeloos. 

Ek is sprakeloos. 

(Klaar) 

 

Related 

 

18 Non-Traditional Yet Perfect Wedding Songs 

 

Queen's Bohemian Rhapsody video hits 1 billion views on YouTube 

 

NEW SONG: Blink-182 - 'Happy Days' Lyrics 

 

Check Out 

 

HOT SONG: Camila Cabello - 'Liar' - LYRICS 

 

15 Huge Stars Who Were Backup Singers First 

 

LATEST SONG: Charlie Puth - 'Mother' - LYRICS 

 

23 Boy Band Slow Jams That Made You Believe In Love 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.