Search lyrics

Typing something do you want to search. Exam: Artist, Song, Album,Writer, Release Year...
if you want to find exactly, Please input keywords with double-quote or using multi keywords. Exam: "Keyword 1" "Keyword 2"

Kurt Darren

Genres: Pop

Kaptein Lyrics - Kurt Darren

Kaptein - span die seile. 

Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my. 

Eendag lankgelede in my drome was daar 'n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my. 

Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy en dit was ver te veel vir my. 

Eendag op 'n reëndag ons alleendag dit was net ek en jy ons het mekaar in 'n droom gekry. 

Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy en dit was mooier as mooi vir my. 

Kaptein ek wens jy wil my hoor. 

Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor. 

Kaptein - span die seile. 

Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my. 

Kaptein - span die seile. 

Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my. 

Source: click here 

 

Related 

 

Match These Taylor Swift Songs to Her Ex-Boyfriends 

 

HOT SONG: TWICE - 'Feel Special' - LYRICS 

 

NEW SONG: Miley Cyrus - 'Slide Away' - LYRICS 

 

Check Out 

 

HOT SONG: Camila Cabello - 'Liar' - LYRICS 

 

Songs That Will Make You Cry Uncontrollably 

 

LATEST SONG: Charlie Puth - 'Mother' - LYRICS 

 

The 18 Greatest Revenge Songs of All Time 

Copyright: Song Discussions Is Protected By U.s. Patent 9401941. Other Patents Pending.