Get up. Get in-. The operator for the boogeymen, we-. Sit up. Begin-. Now levitator please connect me to Holy Ghost. We don't know how to begin. We just end and and grab my hand we-.
We want television bodies that we can keep. We have battles in the dark when she falls asleep. We can make it up again. We can make it up again. And we don't care we just pretend.
Under atmospheric haze. Just some stratospheric strays we wait. And can we hold on our hearts. 'Till the day brings the light. Nice to meet you Marigold.
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch. Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk. Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid.
Related. . 15 Huge Stars Who Were Backup Singers First. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.
Ek verklaar ek sit nou met niks nie. Ek glo nie meer ek gaan beter raak nie. Maar vanaand (vanaand). Gaan ek groot. En ek vat jou saam. Soos 'n storie sonder storielyn.
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand. Sal ek al my voornemings oorweeg. Dit is makliker om in te gee. Voor die tradisiemasjien my kom haal.
Tuisgemaakte sosiale wapen. Onbekende handgebare. Dooie mense maak asof hulle my ken. In die begraafplaas waar ek bly. Lag al die geraamtes vir my. Maar hulle is onbewus.
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?. Kan jy my albasters vir my vind?. Kan jy jou idee van normaal. By jou gat opdruk?. Kan jy?. Kan jy apatie spel?. .
Dagdronk. Kom ons raak 'n bietjie dagdronk. Dis amper soos 'n dagdroom. Ons raak net fokken dronk. . Want ek voel ek verdien dit. Ek werk my fokken poes af.
Al die fucked-up kinders rook. Maar kyk mooi. Daar is iets anders fout. En ek wil beter verstaan. Wat is die oorsprong van my haat. . En nou's dit ses jaar later.
Elke oggend is ek in die hel. Ek word wakker en die vlamme brand my vel. Sal ek ooit rêrig kan opstaan. En nie in my bed mis nie. . Gee my alkohol. Gee my 'n lewe.
Komma. In jou gesig is 'n sterrestelsel. Ek is 'n kind wat na die sterre kyk. As jy jou hande deur my hare vryf. In die donker voel ek weerloos, voel ek weer klein.
jy mag jouself dalk vind. in die middel van die dag. op 'n parkiebank sit. en dan dink jy. hoe bekostig hierdie mense hierdie europese karre. en palasale toskanse tronke.
Related. . 11 Delicious Misheard Lyrics About Food. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.
Related. . The 18 Greatest Revenge Songs of All Time. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.
Related. . Match These Taylor Swift Songs to Her Ex-Boyfriends. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.
Related. . Songs That Will Make You Cry Uncontrollably. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.
Related. . 15 Huge Stars Who Were Backup Singers First. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.
Related. . Match These Taylor Swift Songs to Her Ex-Boyfriends. . Love Stinks, So Here Are 15 Anti-Valentine's Day Songs. . Modern Love: The Best Top 40 Love Songs For Valentine's Day.